Doringspruit (Tugela)
spruit in Suid-Afrika
- Die artikel handel oor die sytak van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal, vir ander spruite, sien Doringspruit.
Die Doringspruit is 'n rivier wat noordwaarts in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regter-sytak van die Tugelarivier, met sy monding by Colenso.
Doringspruit | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Tugelarivier |
Monding-hoogte | 960 m |
Koördinate: 28°44′16″S 29°48′4″O / 28.73778°S 29.80111°O |