Dorothea Fairbridge
Dorothea Ann Fairbridge (1860–1931) was 'n Suid-Afrikaanse skryfster, gebore in Kaapstad. Sy het gespesialiseer in historiese en beskrywende skryfkuns oor die vroeë dae aan die Kaap. Sy het verskeie romans gepubliseer waaronder That Which Hath Been in 1910 en Piet of Italy in 1913. Sy het ook die briewe van lady Anne Barnard persklaar gemaak.
Dorothea Fairbridge | |
---|---|
Gebore | Dorothea Ann Fairbridge 1862 |
Sterf | 25 Augustus 1931 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | skrywer |
Werk
wysig- That Which Hath Been (1910)
- Piet of Italy (1913)
- The Torch Bearer (1915)
- History of South Africa (1917)
- Historic Houses of South Africa (1922)
- Along Cape Roads (1928)
- The Pilgrim's Way in South Africa (1928)
- Historic Farms of South Africa (1932)
Bronne
wysig- Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
- (en) Bush, Julia (2000), Edwardian Ladies and Imperial Power (illustrated ed.), A&C Black, p. 90, ISBN 9780718500610
- (en) Sage, Lorna; Greer, Germaine; Showalter, Elaine, eds. (1999), "Fairbridge, Dorothea (Ann)", The Cambridge Guide to Women's Writing in English (illustrated ed.), Cambridge University Press, p. 230, ISBN 9780521668132, https://books.google.com/books?id=NB59uc9_ss8C&pg=PA230&lpg=PA230#v=onepage&q&f=false