Douglas Adams
Engelse skrywer en humoris
Douglas Noel Adams (11 Maart 1952 - 11 Mei 2001) was 'n Engelse skrywer van romans, essays, draaiboeke en toneelstukke. Adams het die grootste bekendheid verwerf vir sy radio-drama en roman The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, wat uiteindelik ontwikkel is in 'n populêre reeks van vyf boeke (wat hy nietemin 'n "trilogie" genoem het). Dit is verder ook aangepas as televisiereeks, 'n verskeidenheid toneelstukke, grafiese roman, rekenaarspeletjie en vollengte film (2005).
Douglas Noel Adams | |
---|---|
Gebore | Douglas Noel Adams 11 Maart 1952 Cambridge, Engeland |
Sterf | 11 Mei 2001 (op 49) Montecito, Kalifornië |
Beroep | Outeur |
Genre | Wetenskapfiksie |
Eggenoot | Jane Belson |
Ouers | Janet (née Donovan) Christopher Douglas Adams |
Handtekening | |
Webwerf | |
douglasadams |
Behalwe vir sy romans het Adams ook drie stories vir die televisiereeks Doctor Who geskryf.
Boeke
wysig- 1975: The Private Life of Genghis Khan
- 1978: The Hitchhiker's Guide to the Galaxy
- 1978: The Pirate Planet
- 1979: City of Death
- 1979: Shada
- 1980: The Restaurant at the End of the Universe
- 1982: Life, the Universe and Everything
- 1983: The Meaning of Liff
- 1984: So Long, and Thanks for All the Fish
- 1985: The Hitchhiker's Guide to the Galaxy: The Original Radio Scripts
- 1986: Young Zaphod Plays It Safe
- 1986: A Christmas Fairly Story
- 1986: Supplement to The Meaning of Liff
- 1986: The Utterly Utterly Merry Comic Relief Christmas Book
- 1987: Bureaucracy
- 1987: Dirk Gently's Holistic Detective Agency
- 1988: The Long Dark Tea-Time of the Soul
- 1990: The Deeper Meaning of Liff
- 1990: Last Chance to See
- 1992: Mostly Harmless
- 1994: The Illustrated Hitchhiker's Guide to the Galaxy
- 1997: Douglas Adams's Starship Titanic
- 1998: Starship Titanic
- 1999: h2g2
- 2000: The Internet: The Last Battleground of the 20th century
- 2001: The Hitchhiker's Guide to the Future
- 2002: The Salmon of Doubt
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Douglas Adams. |