Douglas Livingstone
Suid-Afrikaanse digter
(Aangestuur vanaf Douglas Livingstone (digter))
Douglas James Livingstone (5 Januarie 1932 - 19 Februarie 1996) was 'n Suid-Afrikaanse digter.
Douglas Livingstone | |
---|---|
Gebore | 5 Januarie 1932 |
Sterf | 19 Februarie 1996 (op 64) |
Beroep | Mariene bioloog, digter |
Hy is in Kuala Lumpur gebore, maar sy familie het na Natal verhuis nadat sy vader gevange geneem is tydens die Japannese inval van Brits-Maleisië. Hy het aan Kearsney College studeer en in 1964 as mariene bioloog in Durban begin werk.
Livingston het twee doktorsgrade verwerf aan die destydse Universiteit van Natal; een vir sy wetenskaplike werk en 'n eredoktorsgraad vir sy poësie.[1][2]
Poësie
wysig- The Skull in the Mud (1960)
- Sjambok and Other Poems from Africa (1964)
- Poems (met Thomas Kinsella en Anne Sexton, 1968)
- Eyes Closed Against the Sun (1970)
- A Rosary of Bone (1975)
- The Anvil's Undertone (1978)
- Selected Poems (1984)
- A Littoral Zone (1991)
- Giovanni Jacopo Meditates on the High-IQ Haiku (1995)
- A Ruthless Fidelity—Collected Poems of Douglas Livingstone (2004)
- Lake morning in autumn
Vertalings
wysig- Eight Shona Poems (saam met Phillipa Berlyn)
- Wilson Chivaura (saam met Phillipa Berlyn)
- Gentling a Wildcat
Toneelstukke
wysig- The Sea My Winding Sheet (1964)
- A Rhino for the Boardroom (1974)
- The Semblance of the Real (1984)
Verdere leeswerk
wysig- A. G. Ullyatt Douglas Livingstone. A bibliography, 1979
- Michael Chapman: Douglas Livingstone. A critical study of his poetry, 1981
- Walter Saunders: For Douglas Livingstone. A reminiscence, 1996
- Gero von Wilpert: Lexikon der Weltliteratur. Fremdsprachige Autoren, Band II L–Z, Stuttgart 2004, S. 1036, ISBN 978-3-520-84301-2
Toekennings
wysig- 1970: Cholmondeley-prys
- 1984: CNA-prys vir Selected Poems
Verwysings
wysig- ↑ "Douglas Livingstone". KZN Literary Tourism. Besoek op 30 Augustus 2015.
- ↑ ""To say what you are trying to say" Douglas Livingstone's personae in A rosary of bone (1975b & 1983)". Noordwes-Universiteit. April 2011. Besoek op 30 Augustus 2015.
Eksterne skakels
wysig- Douglas Livingstone in die katalogus van die Duitse Nasionale Biblioteek (de)
- Bewys van publikasie (Open Library)
- Agtergrond literatuur (Open Library)