Drachten
Drachten is 'n groot dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidoos van Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Smalligerland (Wes-Fries: Smellingerlân). Dit het sowat 50 000 inwoners (2012-sensus).
Drachten | |
---|---|
Dorp | |
Kaart Drachten | |
Ligging van Drachten in Smallingerland, Friesland | |
Koördinate: 53°21′36″N 6°04′04″O / 53.36000°N 6.06778°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Smallingerland |
Bevolking | |
• Totaal | 44,940 |
Poskode | 9200 – 9207 |
Webwerf | http://www.smallingerland.nl |
Bekende boorlinge
wysig- Harry Kuitert (1924-2017), teoloog
- Wim Velema (1929-2019), teoloog
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Drachten.