Drie Susters (Vrystaat)
Die Drie Susters is 'n bergpiek wes van Clarens in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die bergpiek is 'n deel van die Rooiberge.
Drie Susters | |
---|---|
Ligging | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 290 meter bo seevlak |
Reeks | Rooiberge |
Koördinate | 28°30′15″S 28°22′00″O / 28.5041°S 28.3668°O |
Bergtipe | Bergpiek |
Drie Susters lê in die Suidoos-Vrystaat |