Driehaakdoring
Die driehaakdoring (Senegalia senegal, vantevore Acacia senegal) is 'n doringboom wat dorings in groepe van drie het: twee haakdorings wat agtertoe wys en een reguit doring wat vorentoe wys. Die boom se FSA-nommer is 185.1 [1]
Driehaakdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Senegalia |
Spesie: | S. senegal
|
Binomiale naam | |
Senegalia senegal (L.) Britton(L.), (1930)
|
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Driehaakdoring.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Driehaakdoring
Verwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 74. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1