Driekoppiesdam
dam in Mpumalanga, Suid-Afrika, en Eswatini
Die Driekoppiesdam is 'n gravitasie-grondvultipe dam geleë in die Lomatirivier naby Malalane in Mpumalanga, Suid-Afrika op die noordelike grens van eSwatini. Die dam is in 1998 voltooi met 'n wal wat 50 m hoog is en 'n bakmaat van 251 miljoen m3.
Driekoppiesdam | |
---|---|
Driekoppies en Schoemansdal, afgebeeld deur Sentinel-2
| |
Amptelike naam | Driekoppiesdam |
Ligging | naby Malalane |
Provinsie/Land | Mpumalanga,Suid-Afrika |
Koördinate | 25°43′0″S 31°32′25″O / 25.71667°S 31.54028°O |
Dam in | Lomatirivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1998 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Kombinasie gravitasie en grondvulling |
Hoogte van wal | 50 m |
Lengte van wal | 2430 m |
Reservoir | Lake Matsamo |
Kapasiteit | 251 miljoen m3 |
Damoppervlak | 1870 ha |
Die hoofdoel van die dam is vir landboubesproeiing.