Dubbelbandsandpatrys
Die Dubbelbandsandpatrys (Pterocles bicinctus) is 'n redelike algemene standvoël en amper endemies. Hulle nomade in boomveld (veral mopanie), savanne en gelokaliseerde Karoograsveld. Die voël is 25 – 26 cm lank en 200 - 270 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Double-banded sandgrouse.
Dubbelbandsandpatrys | |
---|---|
Mannetjie in die Etosha Nasionale Park. | |
Wyfie in die Etosha Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. bicinctus
|
Binomiale naam | |
Pterocles bicinctus Temminck, 1815
|
Fotogalery
wysig-
Dubbelbandsandpatrys in Botswana
-
Die een in die Krugerwildtuin
-
en dié een in die Noord-Kaap (10 km oos van Kakamasin)
-
Illustrasie, 1912
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Pterocles bicinctus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Pterocles bicinctus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)