Dudusirivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
- Moet nie verwar word met die Dusirivier in KwaZulu-Natal nie.
Die Dudusirivier is 'n rivier op die grens tussen Eswatini en Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van die Lusutfurivier.
Dudusirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 1279 m |
Koördinate: 26°39′S 30°48′O / 26.650°S 30.800°O |