Duik
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Duik is die aksie van vinnig vorentoe, maar na benede te beweeg. So kan 'n swemmer in 'n swembad induik of 'n duikboot onder die water induik. 'n Rugbyspeler kan sy opponent duik of op die bal duik om 'n drie te druk. 'n Vliegtuig kan uit die lug na die grond toe duik om die vyand te ontvlug.
Duik kan ook na een van die volgende verwys:
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Duik.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir duik.