Dumfries
Dumfries is 'n dorp in suidelike Skotland. Die inwoners van Dumfries staan as Doonhamers bekend.
Dumfries | |
---|---|
Koördinate: 55°04′00″N 3°37′00″W / 55.06667°N 3.61667°W | |
Staat | Verenigde Koninkryk |
Land | Skotland |
Bevolking | |
• Totaal | 49 221 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | DG1/2 |
Skakelkodes | 01387 |