Die Dwergvalk (Polihierax semitorquatus) is 'n algemene gelokaliseerde standvoël wat voorkom in sentraal Namibië tot in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 55 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as Pygmy Falcon.

Dwergvalk
Mannetjie in Buffalo Springs Nasionale Park in Kenia
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. semitorquatus
Binomiale naam
Polihierax semitorquatus
(Smith, 1836)
Verspreiding
'n Paartjie in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië. Die mannetjie is links met die wyfie (bruin rug) aan die regterkant.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Polihierax semitorquatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakel

wysig