E.T. the Extra-Terrestrial
E.T. the Extra-Terrestrial is 'n rolprent deur Steven Spielberg wat op 11 Junie 1982 vrygestel is.[1][2]
E.T. the Extra-Terrestrial | |
---|---|
Regisseur | Steven Spielberg |
Draaiboek | Melissa Mathison |
Musiek deur | John Williams |
Kinematografie | Allen Daviau |
Ateljee | Amblin Entertainment |
Verspreider | Universal Pictures |
Uitgereik | 11 Junie 1982 |
Speeltyd | 1 uur 55 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 10,500,000 |
Bruto wins | VS$ 792,910,554 |
IMDb-profiel |
Samevatting
wysigElliott, 'n seun wat bevriend raak met 'n ruimtewese, genaamd E.T., wat per ongeluk op aarde agtergelaat is. Saam met sy vriende en familie moet Elliott 'n manier vind om E.T. om terug te keer na sy huis.
Rolverdeling
wysig- Henry Thomas as Elliott
- Drew Barrymore as Gertie
- Peter Coyote as Keys
- Dee Wallace as Mary
- Robert MacNaughton as Michael
- K.C. Martel as Greg
- Sean Frye as Steve
- C. Thomas Howell as Tyler
- Erika Eleniak as Mooi meisie
- David M. O'Dell as Skoolseun
- Richard Swingler as Wetenskap onderwyser
- Frank Toth as Polisieman
- Robert Barton as Ultra Klank Man
- Michael Darrell as
- David Berkson as lid van die Mediese Eenheid
- David Carlberg as lid van die Mediese Eenheid
- Milt Kogan as lid van die Mediese Eenheid
- Alexander Lampone as lid van die Mediese Eenheid
Verwysings
wysig- ↑ "E.T. the Extra-Terrestrial". IMDb. Amazon. Besoek op 19 Januarie 2024.
- ↑ "E.T. the Extra-Terrestrial". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 19 Januarie 2024.