Oos-Yorkshire
(Aangestuur vanaf East Riding of Yorkshire)
Oos-Yorkshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Oos-Yorkshire | |
Hoofstad | Beverley |
Oppervlakte | 2 479 km² |
Bevolking | 598 700 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 238 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Oos-Yorkshire |
Administratiewe setel | Beverley |
ISO 3166-2: | GB-ERY |
Oppervlakte | 2 405 km² |
Bevolking | 338 100 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 140 inw./km² |
Webtuiste | www.eastriding.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Oos-Yorkshire (Engels: East Riding of Yorkshire; uitgespreek /ˈjɔːkʃə/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Hornsea, Driffield en Goole.
Oos-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 598 700 in 2017 en is dus die 37ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oos-Yorkshire.
- (en) Amptelike webwerf