Edda Björgvinsdóttir

Edda Björgvinsdóttir (gebore 13 September 1952) is 'n Yslandse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente When the Raven Flies (1984), Stella on Holiday (1986), Stella for Office (2002), en Under the Tree (2017).

Edda Björgvinsdóttir
Geboorte 13 September 1952 (1952-09-13) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Yslands
Kinders Björgvin Franz Gíslason
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1963: Pilih Menantu
  • 1984: When the Raven Flies
  • 1984: Gullsandur
  • 1986: Stella on Holiday
  • 1997: Pearls and Swine
  • 2002: Stella for Office
  • 2011: L7: Hrafnar, Sóleyjar og Myrra
  • 2013: Rock Bottom
  • 2017: Under the Tree
  • 2020: Shadowtown

TelevisiereekseWysig

  • 2019: The Valhalla Murders

TelevisierolprenteWysig

  • 1986: Ást í kjörbúð
  • 1992: Áramótaskaup 1992
  • 1994: Áramótaskaup 1994
  • 2000: Áramótaskaup 2000
  • 2005: Áramótaskaup 2005
  • 2014: Áramótaskaup 2014
  • 2017: Áramótaskaup 2017

Eksterne skakelsWysig