Edmund Kean
Engelse akteur
Edmund Kean (4 November 1787 – 15 Mei 1833) was 'n gevierde Britse Shakespeare-toneel akteur gebore in Engeland, wat opgetree het, onder andere, in Londen, Belfast, New York, Quebec, en Parys. Hy was bekend vir sy kort gestalte, onstuimige persoonlike lewe en omstrede egskeiding.
Edmund Kean | |
Geboorte | [1] Westminster, Londen | 4 November 1787
---|---|
Sterfte | 15 Mei 1833 (op 45) Richmond (toe in Surrey, nou in Londen) |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Verwysings
wysig- ↑ "Edmund Kean, MM, St. Marks Lodge at Glasgow No.102". Provincial Grand Lodge of Glasgow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2020. Besoek op 4 November 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Edmund Kean.