Edward Atienza
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Atienza (27 Januarie 1924 – 16 September 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Life and Death of Manuel de Falla (1991) en in die televisiereeks Sword of Freedom (1957).
Edward Atienza | |
Geboorte | 27 Januarie 1924 |
---|---|
Sterfte | 16 September 2014 (op 90) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1991: Life and Death of Manuel de Falla
Televisiereekse
wysig- 1951: Michèle and René
- 1957: Sword of Freedom
- 1967: The Fellows
Televisierolprente
wysig- 1955: The Merry Wives of Windsor
- 1961: The Light That Failed
- 1961: The Man Born to Be King
- 1975: Freedom of the City
- 1987: Much Ado About Nothing