Edward de Souza
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward de Souza (gebore 4 September 1932) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Phantom of the Opera (1962), The Spy Who Loved Me (1977), en The Golden Compass (2007), en in die televisiereeks Sapphire & Steel (1979).
Edward de Souza | |
Geboorte | 4 September 1932 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1962: The Phantom of the Opera
- 1963: The Kiss of the Vampire
- 1964: The Main Chance
- 1977: The Spy Who Loved Me
- 2007: The Golden Compass
Televisiereekse
wysig- 1961: The Marriage Lines
- 1964: The Count of Monte Cristo
- 1979: Sapphire & Steel
- 1982: Bid for Power
- 1988: After Henry
Televisierolprente
wysig- 1957: Behold, the King
- 1960: A Majority of One
- 1970: Hassan
- 2002: The Gist
Video's
wysig- 2008: Legend of Hammer Vampires
- 2010: Ian Levine: Mission to the Unknown
- 2013: Legend of Hammer Mummies
- 2013: Making of the Evil of Frankenstein
- 2013: Making of the Brides of Dracula
- 2014: Making of the Phantom of the Opera
- 2015: Amicus Vault of Horrors