Egiptiese losstertvlermuis

Die Egiptiese losstertvlermuis (Tadarida aegyptiaca) kom voor in die hele Suider-Afrika.

Egiptiese losstertvlermuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. aegyptiaca
Binomiale naam
Tadarida aegyptiaca
(É. Geoffroy, 1818)

Voorkoms

wysig

Die vlermuis is donker grysbruin met 'n donkerder kop maar sonder die ligter nekkraag van die ander losstertvlermuise. Die soogdier word tot 11 cm lank en weeg ±15g.

Habitat en gewoontes

wysig

Hulle het verskeie habitats maar verkies meestal die oper gebiede. Hulle eet insekte wat in die vlug gevang word. Hulle rus gedurende die dag in kolonies in grotte, rotsskeure of hol boomstamme. Een kleintjie word in die somer gebore.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Mickleburgh, S., Hutson, A., Bergmans, W., Cotterill, F.W., Fahr, J., & Jacobs, D. 2004. Tadarida aegyptiaca. 2006 se IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Afgelaai op 30 Julie 2007.