Elisha Cuthbert
Elisha Ann Cuthbert (gebore 30 November 1982) is 'n Kanadese aktrise en model. Sy is internasionaal bekend vir haar rolle as Kim Bauer in die reeks 24, Danielle in die film The Girl Next Door en Carly Jones in House of Wax. Sy is in 2015 deur Glam'Mag-tydskrif as die seksieste aktrise ter wêreld benoem. In 2013 is sy as die mooiste vrou van die Amerikaanse TV aangewys.[1]
Elisha Cuthbert | |
Elisha in 2009
| |
Geboorte | 30 November 1982 Alberta, Calgary (Kanada) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanada |
Lewensmaat | Dion Phaneuf (2013-) |
Beroep(e) | Akteur, model |
Rolprente | House Of Wax, The Girl Next Door, 24 (TV-reeks) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cuthbert word deur baie as 'n seks-simbool beskou[2] en word dikwels as een van die "seksieste" en "mooiste" vrou ter wêreld beskryf.[3][4][5][6][7]
Verwysings
wysig- ↑ http://www.eonline.com/news/388041/happy-endings-elisha-cuthbert-named-most-beautiful-woman-on-tv-by-maxim
- ↑ http://www.askmen.com/celebs/women/actress_200/231_elisha_cuthbert.html
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2012. Besoek op 26 Februarie 2016.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2010. Besoek op 26 Februarie 2016.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2015. Besoek op 26 Februarie 2016.
- ↑ http://gunh.com/top-10-hottest-women-of-all-time/
- ↑ http://www.complex.com/pop-culture/2011/12/the-100-hottest-women-of-the-2000s/