Elizabeth May
Elizabeth May (gebore 9 Junie 1954 in Hartford, Connecticut (VSA)[1][2]) is tans die leier van Kanada se Groen Party. Sy is ook 'n omgewingsaktivis, skryfster en prokureur.
Elizabeth May | |
Lid van die Kanadese Parlement vir Saanich—Gulf Islands
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Mei 2011 | |
Voorafgegaan deur | Gary Lunn |
---|---|
Leier van die Groen Party van Kanada
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 26 Augustus 2006 | |
Voorafgegaan deur | Jim Harris |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 9 Junie 1954 Hartford, Connecticut, Verenigde State |
Politieke party | Groen Party van Kanada |
Alma mater | Dalhousie Law School (1983) |
Religie | Anglikaanse Kerk |
In die 2008 Federale Verkiesing verslaan Peter MacKay, die konserwatiewe minister van verdediging haar deur 46.6% steun op hom te vestig, maar palm sy nogtans 32.2% van die stemme in om die tweede posisie in die Central Nova-distrik te behaal.[3]
Verwysings
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Elizabeth May.
- ↑ (en) Curry, Bill (8 September 2008), On the Train: A Q&A with Elizabeth May, Toronto, Ontario: globeandmail.com.
- ↑ (en) Elizabeth May Profile, London, Ontario: London Free Press, 27 Augustus 2006, p. A8.
- ↑ "MacKay proves too strong for May". www.theglobeandmail.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2008. Besoek op 17 Oktober 2008.