Ellie Darcey-Alden
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ellie Darcey-Alden (gebore 4 September 1999) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011) en Welcome to the Punch (2013), en in die televisiereeks Doctor Who (2005).
Ellie Darcey-Alden | |
Geboorte | 4 September 1999 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2011: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2
- 2013: Welcome to the Punch
Televisiereekse
wysig- 2005: Doctor Who
- 2019: Remnants