Elsa se geheim
(Aangestuur vanaf Elsa se Geheim)
Elsa se Geheim is die naam van 'n Afrikaanse roman en 'n rolprent. Chris du Toit was beide die regisseur van die rolprent, wat in Februarie 1979 vrygestel is, asook die skrywer van die boek.[1]
Elsa se Geheim | |
---|---|
Regisseur | Chris du Toit |
Produksieleier | Chris du Toit |
Met | Anna Neethling-Pohl Barry Trengove Louise Mollett-Prinsloo |
Musiek deur | Sid Knowles (finale meng) Leon Nel (klank) |
Kinematografie | James Gardner |
Redigeerder | Johan Lategan Ester Worst |
Ateljee | Heyns Filmproduksies |
Uitgereik | Februarie 1979 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers
wysigStorielyn
wysigElsa junior verwag 'n buite-egtelike kind, terwyl haar ouers niks van haar kêrel wil weet nie. Elsa senior word gesien as 'n ryk vrou. Haar oorlede man se familie sit egter angstig en wag op haar einde, sodat hulle haar fortuin kan erf.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Alleenloper Chris is tuis agter kameras[dooie skakel], Beeld, 20 Januarie 1992