Woestynspekvreter
(Aangestuur vanaf Emarginata tractrac)
Die Woestynspekvreter (Cercomela tractrac) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en woestynbossieveld, duine en gruisvlaktes. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 20 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Tractrac Chat.
Woestynspekvreter | |
---|---|
Woestynspekvreter in die Namib-Naukluft Nasionale Park, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. tractrac
|
Binomiale naam | |
Cercomela tractrac (Wilkes, 1817)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7