Eminem
Marshall Bruce Mathers III (gebore 17 Oktober 1972), beter bekend onder sy verhoognaam Eminem, is 'n Amerikaanse kletsrymer, liedjieskrywer, musiekprodusent en akteur uit Detroit, Michigan.[1] Hy is in St. Joseph, Missouri gebore. Eminem het 15 Grammy-toekennings en 1 Oscar gewen en na raming sowat 45 miljoen albums en 42 miljoen liedjies verkoop.[2]
Eminem | |
---|---|
Eminem tydens 'n optrede (2009) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Marshall Bruce Mathers III |
Ook bekend as | Eminem |
Gebore | 17 Oktober 1972 St. Joseph, Missouri (VSA) |
Genres | Hip-hop |
Beroep(e) | Kletsrymer, musiekprodusent, liedjieskrywer, akteur |
Instrumente | stem, sleutelbord, sampler, dromme |
Jare aktief | 1987–onlangs |
Etikette | Aftermath, Shady, Interscope (huidige) Bassmint, Mashin' Duck, Web Game (voormalige) |
Assosiasies | Bad Meets Evil , D12 , Dr. Dre, 50 Cent, Lloyd Banks, G-Unit, Snoop Dogg, Nate Dogg, Lil Wayne, Obie Trice, Dina Rae, Rihanna, Royce Da 5'9", Skylar Grey, Outsidaz |
Webwerf | eminem.com |
Diskografie
wysig- Infinite (1996)
- The Slim Shady LP (1999)
- The Marshall Mathers LP (2000)
- The Eminem Show (2002)
- Encore (2004)
- Relapse (2009)
- Recovery (2010)
- The Marshall Mathers LP 2 (2013)
- Revival (2017)
- Kamikaze (2018)
- Music to Be Murdered By (2020)
- The Death of Slim Shady (Coup de Grâce) (2024)
Rolprente
wysig- Saturday Night Live (1999–13)
- Da Hip Hop Witch (2000)
- Up in Smoke Tour (2000)
- The Slim Shady Show (2000)
- The Wash (2001)
- 8 Mile (2002)
- 50 Cent: The New Breed (2003)
- Crank Yankers (2004)
- 50 Cent: Bulletproof (2005)
- Funny People (2009)
- Entourage (2010)
- Something from Nothing: The Art of Rap (2012)
- How to Make Money Selling Drugs (2012)
- Detroit Rubber (2013)
- The Interview (2014)
Toere
wysig- The Recovery Tour (2010–2012)
- The Rapture Tour (2014)
Boeke
wysig- Angry Blonde (2000)
- The Way I Am (2008)
Verwysings
wysig- ↑ Ankeny, Jason; Torreano, Bradley (2006). "Eminem – Biography" (in Engels). Allmusic. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 30 Januarie 2008.
- ↑ Grein, Paul (11 Junie 2014). "Chart Watch: 50 Cent's Sales Slide" (in Engels). Yahoo!. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Eminem. |
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Eminem by Allmusic
- (en) Eminem in die Internet-rolprentdatabasis