Emmy Göring
Emmy Göring (24 Maart 1893 – 8 Junie 1973) was 'n Duitse aktrise en die tweede vrou van Luftwaffe-opperbevelvoerder Hermann Göring. Sy het as gasvrou van Adolf Hitler by baie staatsfunksies gedien en sodoende 'n aanspraak gemaak op die titel "Eerste dame van die Derde Ryk".
Emmy Göring | |
Geboortenaam | Emma Johanna Henny Sonnemann |
---|---|
Geboorte | 24 Maart 1893 |
Sterfte | 8 Junie 1973 (op 80) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | Edda Göring |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1932: Goethe lebt...!
- 1934: The Legend of William Tell
- 1934: They'll Never Surrender
- 1935: Oberwachtmeister Schwenke
Televisiereekse
wysig- 2006: Göring - Eine Karriere
Televisierolprente
wysig- 2002: Hitler und der Wagner-Clan: Götterdämmerung in Bayreuth