Eric Sturgess
Suid-Afrikaanse tenniskampioen
Eric William Sturgess (1920 – 2004) was 'n Suid-Afrikaanse tenniskampioen. Hy is in 1920 in Johannesburg gebore en ontvang opleiding aan Parktown Boys High School. Op 15-jarige ouderdom het hy sy eerste titel verower en was Suid-Afrikaanse enkelspelkampioen op 19 jarige ouderdom. Hy was 11 keer Suid-Afrikaanse nasionale enkelspelkampioen en 8 keer dubbelspelkampioen. Hy veg in die Tweede Wêreldoorlog en is gekies as kaptein van die Suid-Afrikaanse Davisbeker-span in 1947, 1949 en 1951. Hy is 2004 oorlede.
Volle naam | Eric William Sturgess | |
---|---|---|
Land | Suid-Afrika | |
Woonplek | ||
Geboortedatum | 10 Mei 1920 | |
Geboorteplek | Johannesburg, Gauteng | |
Datum van sterfte | 14 Januarie 2004 (op 83) | |
Plek van sterfte | Sunninghill, Gauteng | |
Spelstyl | Regshandig (eenhandig handrughou) | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 62–15 | |
Hoogste rang | No. 6 (1948, John Olliff)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | HE (1950) | |
Franse Ope | E (1947, 1951) | |
Wimbledon | HE (1951) | |
VSA-Ope | E (1948) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 0–1 | |
Australiese Ope | E (1950) | |
Franse Ope | W (1947) | |
Wimbledon | E (1951, 1952) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | ||
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Australiese Ope | E (1950) | |
Franse Ope | W (1947, 1949) | |
Wimbledon | W (1949, 1950) | |
VSA-Ope | W (1949) |
Verwysings
wysig- ↑ (en) United States Lawn Tennis Association (1972). Official Encyclopedia of Tennis (First Edition), bl. 426.