Ernest Cossart
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ernest Cossart (24 September 1876 – 21 Januarie 1951) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Three Smart Girls (1936), Three Smart Girls Grow Up (1939), Kitty Foyle (1940), en Cluny Brown (1946).
Ernest Cossart | |
Geboortenaam | Emil Gottfried von Holst |
---|---|
Geboorte | 24 September 1876 |
Sterfte | 21 Januarie 1951 (op 74) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1916: The Pursuing Vengeance
- 1936: Three Smart Girls
- 1936: Palm Springs
- 1939: Three Smart Girls Grow Up
- 1940: Kitty Foyle
- 1944: Knickerbocker Holiday
- 1946: Cluny Brown