Estniese Wikipedia

Estniese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-et.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Estnies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 24 Julie 2002
Huidige status Aktief
URL et.wikipedia.org

Die Estniese Wikipedia is die Estniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in 24 Julie 2002 begin. Dit het tans 223 280 artikels en is die 45ste grootste Wikipedia.

VoorbeeldWysig

Eksterne skakelsWysig