Suidelike swie
(Aangestuur vanaf Estrilda melanotis)
Die Suidelike swie (Coccopygia melanotis) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël van woudrande en beboste gebiede met welige plantegroei en kom ook in tuine voor. Die voël is 9 cm groot en weeg 5 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Swee Waxbill.
Suidelike swie | |
---|---|
E. m. melanotis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. melanotis
|
Binomiale naam | |
Coccopygia quartinia (Temminck, 1823)
| |
Sinonieme | |
Estrilda melanotis |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7