Etienne Girardot

Britse akteur

Etienne Girardot (11 Februarie 1856 – 10 November 1939) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Kennel Murder Case (1933), The Dragon Murder Case (1934), The Whole Town's Talking (1935), en The Garden Murder Case (1936).

Etienne Girardot
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1856-02-11)11 Februarie 1856
Sterfte 10 November 1939 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1916: Artie, the Millionaire Kid
  • 1919: The Belle of New York
  • 1922: A Stage Romance
  • 1933: The Kennel Murder Case
  • 1934: The Dragon Murder Case
  • 1935: The Whole Town's Talking
  • 1935: Chasing Yesterday
  • 1936: The Garden Murder Case
  • 1939: Fast and Loose
  • 1939: For Love or Money

Eksterne skakels

wysig