Eugène Dumortier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eugène Dumortier (1802, Lyon – 12 Augustus 1876, Lyon) was 'n Franse paleontoloog. Hy het as 'n vervaardiger van verguldingswerk gewerk en op die ouderdom van 50 het hy sy fokus na geologie verander. Hy word onthou vir 'n vier-volume paleontologiese werk op die Rhône-Alpes-streek wat vanaf 1864 tot 1874 gepubliseer is.[1]
Die mineraal dumortieriet word na hom vernoem.[2]
In 1860 word hy lid van die Société géologique de France. Hy was ook 'n stigterslid van die vereniging Association lyonnaise des amis des sciences naturelles (1872) en die Société de géographie de Lyon (1873). Sy groot versameling fossiele is bemaak aan die natuurhistoriese museum in Lyon.[1]
Gepubliseerde werke
wysig- Note sur quelques fossiles peu connus ou mal figurés de Lias moyen, 1857.
- Études paléontologiques sur les dépôts jurassiques du bassin du Rhône, T. 1, 1864 ; T.2, 1867 ; T.3, 1869 ; T.4, 1874.
- Sur quelques gisements de l'Oxfordien inférieur de l'Ardèche, 1871.
- Note sur les terrains subordonnés aux gisements de poissons et de végétaux fossiles du Bas-Bugey, 1873 (with Albert Falsan).
- Description des ammonites de la zone à Ammonites tenuilobatus de Crussol (Ardèche) et quelques autres fossiles jurassiques nouveaux ou peu connus, 1876 (with Charles-François Fontannes).[1][3]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 Jean-Baptiste-Eugène Dumortier at Sociétés savantes de France
- ↑ Dumortierite Mindat.org
- ↑ IDREF.fr bibliography