Europese rooistert
Die Europese rooistert (Phoenicurus phoenicurus) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer in halfdorre savanne en boomveld en is nog net twee keer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 11 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Redstart.
Europese rooistert | |
---|---|
Mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. phoenicurus
|
Binomiale naam | |
Phoenicurus phoenicurus (Linnaeus, 1758)
| |
Subspesies | |
|
Fotogalery
wysig-
'n Wyfie Europese rooistert.
-
Nes met eiers.
-
Rooisterte besig om te vreet.
-
Mannetjie
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Phoenicurus phoenicurus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Phoenicurus phoenicurus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)