Euston Tower
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
286 Euston Road, Camden
Londen
Verenigde Koninkryk
Voltooi in
Styl
Internasionale Styl
Hoogte
124 m
Verdiepings
36
Argitek
Sidney Kaye
Webtuiste
eustontower.com Geargiveer 15 Mei 2016 op Wayback Machine
Euston Tower is 'n wolkekrabber in die Londense distrik Camden met 'n hoogte van 124 m (407 voet) en 36 verdiepings. Die gebou, wat as 'n tipiese voorbeeld van Internasionale Styl-argitektuur met 'n staalskelet gebou en van onder tot bo met glas ingeklee is, is by die kruising van Tottenham Court Road en Euston Road geleë, met 286 Euston Road as sy straatadres.
Euston Tower is deur die argitek Sidney Kaye as deel van die Regent's Place-besigheidsprojek ontwerp en in ná 'n boutyd van vyf jaar in 1970 ingewy. Die boukoste het £3,5 miljoen beloop.[1] Euston Tower vergelyk esteties met twee wolkekrabbers in Manchester, CIS Tower en New Century House. Die gebou het 'n oppervlak van altesaam een miljoen vierkante voet wat as kantoor-, winkel- en ontspanningsruimte verhuur word.
Verwysings
wysig- ↑ "www.skyscrapernews.com: Euston Tower. Besoek op 12 April 2015". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2015. Besoek op 12 April 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Euston Tower.
- (en) Amptelike webtuiste van Euston Tower Geargiveer 15 Mei 2016 op Wayback Machine