Oostelike rooipootvalk
(Aangestuur vanaf Falco amurensis)
Die Oostelike rooipootvalk (Falco amurensis) is 'n algemene voël en somer besoeker aan Suider-Afrika. Die voël broei in Asië. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 100 - 185 gram. In Engels staan die voël bekend as Amur Falcon.
Oostelike rooipootvalk | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. amurensis
|
Binomiale naam | |
Falco amurensis Radde, 1863
| |
Somer Winter | |
Sinonieme | |
Falco vespertinus amurensis Radde, 1863 |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Falco amurensis. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Falco amurensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)