Afrikaanse boomvalk

(Aangestuur vanaf Falco cuvierii)

Die Afrikaanse boomvalk (Falco cuvierii) is 'n skaars inter-Afrika somertrekvoël. Hulle leef gewoonlik in boomveld, woude en die aangrensende oop wêreld. Die voël is 28–30 cm groot en weeg 15–220 gram. In Engels staan die voël bekend as African hobby.

Afrikaanse boomvalk
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. cuvierii
Binomiale naam
Falco cuvierii
Smith, 1830

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Falco cuvierii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakels

wysig