Kleinrooivalk
(Aangestuur vanaf Falco naumanni)
Die Kleinrooivalk (Falco naumanni) is 'n gelokaliseerde somertrekvoël wat voorkom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 26 – 32 cm groot en weeg 110 - 180 gram. In Engels staan die voël bekend as Lesser Kestrel.
Kleinrooivalk | |
---|---|
Mannetjie (regs) met wyfies | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. naumanni
|
Binomiale naam | |
Falco naumanni Fleischer, 1818
| |
██ Broeigebied ██ Oorwintering ██ Hele jaar woonagtig |
Fotogalery
wysig-
'n Wyfie Kleinrooivalk in vlug.
-
Vanuit John Gould se Birds of Europe.
-
Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Falco naumanni. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Falco naumanni". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)