Familjen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Johan Tommy Karlsson (gebore 10 April 1976), verhoognaam Familjen (Afrikaans: Die familie) is 'n Sweedse techno-/elektropopkunstenaar.
Familjen | |
---|---|
Familjen on stage, March 2008. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Hässleholm, Skåne, Swede |
Genres | Elektronika, Techno, Indie |
Jare aktief | 2006–nou |
Etikette | Adrian Recordings / Hybris (Swede) Tellé[1] (Noorweë) A:Larm (Denemarke) Creative Vibes[2] (Australië) |
Assosiasies | David & the Citizens, Andreas Tilliander, Kent |
Webwerf | familj-en.com |
Lede | Johan Tommy Karlsson |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- 2007: Det snurrar i min skalle
- 2008: Huvudet i sanden
- 2010: Mänskligheten
- 2012: Allt På Rött
- 2018: Kom
EP's
wysig- 2006: Familjen EP
Enkelspelers
wysig- 2006: "Första/Sista"
- 2006: "Hög luft"[3]
- 2007: "Kom säger dom"
- 2007: "Det snurrar i min skalle"
- 2007: "Huvudet i sanden"
- 2010: "När planeterna stannat"
- Ander
- 2014: Göra slut med gud (van Så mycket bättre - Seisoen 5 - Ola Salo-dag)
- 2014: Regn hos mig (van Så mycket bättre - Seisoen 5 - Orup-dag)
Verwysings
wysig- ↑ www.houseoftelle.com
- ↑ "Creative Vibes Recordings". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2010. Besoek op 23 Oktober 2018.
- ↑ Hög luft Geargiveer 6 Junie 2008 op Wayback Machine