First Canadian Place
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
First Canadian Place (voorheen bekend as First Bank Building) is 'n 72-verdieping hoë wolkekrabber in Toronto, Kanada. Met 'n hoogte van 298 meter is dit tans die hoogste gebou in Kanada. Die gebou is in 1975 voltooi.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie First Canadian Place.