Fluistergewelf
'n Fluistergewelf is 'n ruimte wat die vorm van 'n sferoïed het, of dit benader deurdat sommige oppervlaktes soos die mure en gewelf ellipties gevorm is. As mens dan by een brandpunt staan kan mens 'n fluistergesprek voer met iemand wat by die ander brandpunt staan.
Voorbeelde
wysig- Statuary Hall in die VSA Capitol is 'n beroemde fluistergewelf voorbeeld
- Sint Paul's Katedraal in Londen.
- Cincinnati Museum Center by Union Terminal
- Die galery voor die Oyster House-restaurant Grand Central Station in New York Stad.
- Die rotunda van die Texas State Capitol
Caltech in die VSA doen navorsing oor optiese fluistergewelwe wat tot dusver nie groter as 40 mikrometer in deursnee is nie en gefilter moet word om waargeneem te kan word.
Eksterne skakels
wysig- Whispering Gallery Modes Geargiveer 16 Desember 2006 op Wayback Machine inligting van die Universiteit van Bristol in die Verenigde Koninkryk.
- Fluistergewelf Geargiveer 25 Januarie 2008 op Wayback Machine by die Museum of Science and Industry in Chicago, VSA.
- A. E. Bate, Inligting oor Fluistergewelf van St Paul's Katedraal, Londen[dooie skakel]. Proceedings of the Physical Society, 50:293–297, 1938.