Focke-Wulf Fw 189
Duitse twee motorige bomwerper
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Focke-Wulf Fw 189 was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in Julie 1938.
Focke-Wulf Fw 189 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Focke-Wulf |
Ontwerp deur | Dr. Kurt Tank |
Nooiensvlug | Julie 1938 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Aantal gebou | 864 |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Argus As 410A-1 omgekeerde v-tipe |
Kraglewering per motor | 465 perdekrag |
Vlerkspan | 18,40 m |
Lengte | 12,00 m |
Hoogte | 3,10 m |
Normale opstygmassa | 3,950 kg |
Maks. snelheid | 350 km/h op 2 400 m |
Operasionele hoogte | 7 300 m |
Togafstand | 670 km |
Bewapening | Vier 7.9 mm MG 81 masjiengewere, een 7.9 mm MG 17 masjiengeweer in elke vlerk |
Bomvrag | Vier 50 kg bomme onder die vlerke. |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8