Framboosvlek
In die mediese vakterminologie verwys framboosvlek of aarbeivlek na 'n helderrooi tot pers, effens verhewe vlak plek op die menslike vel wat uit gewoekerde bloedvate bestaan.
Framboosvlek Arbeivlek | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
'n Klein framboosvlek | ||
ICD-10 | D18.0,(ILDS D18.015) | |
ICD-9 | 757.32 | |
ICD-O | 9131/0 | |
DiseasesDB | 30032 | |
eMedicine | oph/691 | |
MeSH | D018324 | |
Mediese waarskuwing |