François Asselineau
François Asselineau (*14 September 1957 in Parys) is 'n Franse politikus. Hy is die partyleier van die Republikeinse Volksunie (in Frans: Union Populaire Républicaine), 'n party wat hom beywer vir die onttrekking van Frankryk uit die Europese Unie, die Eurosone en die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO). Hy was 'n aangekondigde kandidaat vir die Franse presidentsverkiesing van 2012, maar hy kon nie die nodige 500 handtekeninge insamel om homself verkiesbaar te stel nie.
François Asselineau | |
President van UPR
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 15 Mei 2007 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 14 September 1957 Parys, Frankryk |
Politieke party | Union Populaire Républicaine |
Alma mater | HEC Paris École nationale d'administration |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie François Asselineau.