Francesco Totti
Italiaanse sokkerspeler
Francesco Totti (gebore 27 September 1976 in Rome) is 'n Italiaanse sokkerspeler. Hy het as aanvallende middelvelder vir die klub AS Roma gespeel. Hy het ook vir die Italiaanse nasionale sokkerspan uitgedraf en het sy span in 2006 gehelp om die wereldbeker te verower.
Francesco Totti in 2013 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Francesco Totti | ||
Gebore | 27 September 1976 | ||
Geboorteplek | Rome, Italië | ||
Lengte | 1,80 m[1] | ||
Speelposisie | Vorentoe/aanvallende middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Roma | ||
Nommer | 10 | ||
Jeugloopbaan | |||
1984 | Fortitudo Luditor | ||
1984–1986 | Smit Trastevere | ||
1986–1989 | Lodigiani | ||
1989–1992 | Roma | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1992–2017 | Roma | 584 | (241) |
Nasionale span | |||
1992 | Italië O15 | 6 | (3) |
1991–1992 | Italië O16 | 13 | (2) |
1993–1995 | Italië O18 | 14 | (7) |
1995–1997 | Italië O21 | 8 | (4) |
1997 | Italië O23 | 4 | (2) |
1998–2006 | Italië | 58 | (9) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 23:00, 25 April 2015 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Internasionale loopbaan
wysigVir die Italiaanse Nasionale Sokkerspan:[2]
Jaar | Kere uitgedraf | Doele geskop |
---|---|---|
1998 | 3 | 0 |
1999 | 6 | 0 |
2000 | 12 | 4 |
2001 | 6 | 1 |
2002 | 6 | 0 |
2003 | 5 | 1 |
2004 | 6 | 2 |
2005 | 5 | 0 |
2006 | 9 | 1 |
Total | 58 | 9 |
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2014. Besoek op 4 Mei 2015.
- ↑ http://www.rsssf.com/miscellaneous/totti-intl.html