Frank Conroy (akteur)

Frank Conroy (14 Oktober 1890 – 24 Februarie 1964) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Manhattan Melodrama (1934), Call of the Wild (1935), The Adventures of Martin Eden (1942), en The Ox-Bow Incident (1943).

Frank Conroy
Geboortenaam Frank Parrish Conroy
Geboorte (1890-10-14)14 Oktober 1890
Sterfte 24 Februarie 1964 (op 73)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1912–1961
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1934: Manhattan Melodrama
  • 1934: Keep 'Em Rolling
  • 1934: Wednesday's Child
  • 1935: Call of the Wild
  • 1936: Nobody's Fool
  • 1942: The Adventures of Martin Eden
  • 1943: The Ox-Bow Incident

Televisiereekse

wysig
  • 1959: Play of the Week

Televisierolprente

wysig
  • 1958: All the King's Men
  • 1958: Little Moon of Alban

Eksterne skakels

wysig