Frans Rens (2 Februarie 1805, Geraardsbergen - 19 Desember 1874, Gent) was 'n Vlaamse skrywer.

Van 1823 tot 1843 was hy 'n inspekteur van die goud- en silwerwerke in Gent, en hoof van laer onderwys vir die skoolgebied Lokeren .

BibliografieWysig

  • Boudewijn de IJzeren (1837)
  • Gedichten (1839)
  • Bladeren uit den vreemde (1855)

Sien ookWysig

BronneWysig