Frontignan (Oksitaans Frontinhan ) is 'n stad in die suide van Frankryk geleë in die département Hérault en die gewes (Frans: région) Languedoc-Roussillon.

Frontignan
Stad
Frontignan Mairie.JPG
Frontignan is in Frankryk
Frontignan
Frontignan
Ligging van Frontignan in Frankryk (in rooi)
Koördinate: 43°26′54″N 3°45′22″O / 43.44833°N 3.75611°O / 43.44833; 3.75611
LandVlag van Frankryk Frankryk
RégionFlag of Languedoc-Roussillon2.svg Languedoc-Roussillon
DépartementDrapeau fr département Hérault.svg Hérault
Regering
 • BurgemeesterPierre Bouldoire
Oppervlak
 • Totaal31,72 km2 (12 25 vk, m,)
Hoogte
111 m (364 ft)
Bevolking
 • Totaal23 169
 • Digtheid730/km2 (1 900/vk, m,)
WebwerfFrontignan

Die inwoners van die stad staan in Frans as les Frontignanais bekend.