Gaboenadder
slangspesie
Die gaboenadder (Bitis gabonica) of koningspofadder[2] is 'n slang wat in die noordoostelike kusgebied van KwaZulu-Natal voorkom.
Gaboenadder | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. gabonica
|
Binomiale naam | |
Bitis gabonica | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigDie slang is bruin, pienk of perserig van kleur met geometriese patrone op die lyf wat kleurryker is as dié van die pofadder. Die kop is driehoekig en die slang word 0.9 – 1.8 m lank.
Gif
wysigDie gif is sitotoksies d.w.s. weefselvernietigend. Die slang spuit meer gif in sy slagoffer as die pofadder. Mediese behandeling is onmiddellik nodig anders sterf die slagoffer. 'n Teengif is beskikbaar.
Sien ook
wysigBron
wysig- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
Verwysings
wysig- ↑ McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, vol. 1. Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).
- ↑ "Koningspofadder". Ensiklopedie van die Wêreld (Deel 6). Ed. Albertyn, C.F.. Stellenbosch: C.F. Albertyn.