Galectine-3
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Galectine-3 is 'n proteïen wat 'n lid van die lektien-familie is. Dit is ongeveer 30 kDa groot en speel 'n belangrike rol in sel-sel adhesie, angiogenese,[1] metastase[2] en apoptose.
Verwysings
wysig- ↑ Markowska et al., 2010. Galectin-3 is an important mediator of VEGF- and bFGF-mediated angiogenic response, JEM. – besoek op 16 Februarie 2016
- ↑ Takenaka et al., 2004. Galectin-3 and metastasis, Glycoconjugate Journal – besoek op 16 Februarie 2016